Welkom by

AGS Centurion

Koningskinders

Sondae

08h30

Eredienste

Sondae

09h00

Selgroepe

Woensdae

19h00

CITY-Jeug

Woensdae

19h00

Moederskamer

Kleuterkamer

Ouers met kleuters kan gebruik maak van die nuwe kleuterkamer. Ingang is langs die mans badkamer.  Let wel: Dit is nie n speelkamer nie en kinders moet deur ouers vergesel wees

Mammas met babas is welkom om die moederskamer te gebruik.

Vir u gerief is die Moederskamer agter in die Kerk. Ons plekaanwysers sal u daarna verwys

Koningskinders

CITY-Jeug

CITY-Jeug is vir almal tussen 13 en 22 jaar. Word deel van ons dinamiese span wat Christus passievol dien. Ons kom elke Woensdag 19h00 in die Jeugsentrum bymekaar

Koningskinders-kinderkerk is vir kinders tussen 3 en 13 jaar. Hier word kinders opgelei en toegerus deur middel van n goedgekeurde leerplan en opgeleide onderwysers

145 Alethea Straat, Lyttelton

012 664 2144

admin@agscenturion.co.za

Aanwysings

Die Here

sal voorsien

Submitting Form...

The server encountered an error.

U Boodskap  is  deurgestuur

Stuur vir ons n

boodskap

145 Alethea Straat, Lyttelton

012 664 2144

admin@agscenturion.co.za

Kopiereg AGS Centurion 2016