Oor

ons

PRESIDERENDE PASTOOR:

Past. Rudi Briel

Ons oorsprong

Die oorsprong van ons gemeente kom sedert Januarie 1968 toe Pastoor Jannie Lubbe die beroep

aanvaar het om ‘n afstigting, vanuit Pretoria Sentraal gemeente in Lyttelton te vestig.

Dit was in sy tyd bekend as ‘Lofdal’ gemeente, wat op sy beurt die afstigting van AGS Wierdapark, Waterkloof en Olifantsfontein tot gevolg gehad het.  “Lofdal” is later verander na “AGS Centurion”.

Wat ons Glo

ONS GLO in die ewige drie-enige God, almagtige Skepper, onderhouer en regeerder van die ganse skepping.

ONS GLO in God die Vader, die outeur van die skepping en verlossing.

Lees meer

Kernwaarhede

Vier kernwaarhede van ons gemeente sluit die volgende in: Aanbidding, Diens, Gemeenskap en om die Woord uit te leef en te verkondig.

Lees meer

Belangrike

waarhede

Belangrike waarhede in ons gemeente sluit die volgende in: Sekerheid van Saligheid, Die doop as Gelowige, Doping in die Heilige Gees, Gebed, Geloof en Rentmeesterskap.

Lees meer

145 Alethea Straat, Lyttelton

012 664 2144

admin@agscenturion.co.za

Kopiereg AGS Centurion 2016