Saam met hulle kleinkinders, Lindy en Mia.
BEDIENINGE
Vir kinders 3 tot 11 jaar
Sondagoggende 9:30 tot 10vm in die kerksaal.
Vir alle jeug tot 30 jaar.
Seldienste op Woensdagaande vanaf 18:30.Maandelikse sosiale aktiwiteite.
Hou die bulletin dop vir termynlikse sosiale aktiwiteite.
Vir almal 40 tot 60 jaar.
Hou die bulletin dop vir termynlikse sosiale akwiteite.
Vir almal 60 plus.
Aanbiddingsdienste elke Woensdagoggend 10vm in die restaurant. Maandelike sosiale aktiwiteite.
012 664 2144
145 Alethea St, Lyttelton